The Five Love Languages

Almost 3 decades ago, Gary Chapman’s The Five Love Languages, took the world by storm. 13 million copies later, it is still a popular communication tool to help couples understand themselves and their partners.
Wat weet ons van die liefde?

Al het Gary Chapman se boek oor die Vyf Liefdestale ʼn groot bydrae gemaak tot ʼn beter begrip van liefdesverhoudings, het navorsing in 2017 bewys dat liefdestale-konsep net werk wanneer albei partye bereid is om aan hulle gedrag te werk.
Ken jy jou liefdestaal?

Liefde is sekerlik een van die emosies wat die meeste geluk en ongeluk in die wêreld bring. Dis meer as ʼn emosie. Dit het al oorloë veroorsaak maar dit is ook een van die mees opbouende kragte in mense se lewens.
So bou jy karakter

‘n Mens word nie met karakter gebore nie. Ja, jy het beslis sekere ingebore persoonlikheidseienskappe* wat deel uitmaak van jou gene, maar karakter is iets waaraan jy moet werk. En dit is ‘n kernbestanddeel as jy wil word wie jy bestem is om te wees.
Wil jy altyd reg wees?

Wanneer ons op laerskool leer van teenoorgesteldes, word ons in ʼn sekere mate gekondisioneer. Ons glo dat iets of iemand wat nie mooi is nie, lelik is; dat “waar” teenoor “vals” staan, dik teenoor dun en fluks teenoor lui. En so glo ons ook dat iemand òf reg òf verkeerd moet wees.
Dealing with difficult people

The French philosopher Jean-Paul Sartre is known for the quote: “Hell is other people.” In one of his stage dramas, translated as “In camera”, three characters are waiting together in a room in hell. They expect to be tortured for all their wrong deeds on earth.
Is jy ‘n prooi van jou eie Perfeksionisme?

Perfeksionisme is soos ‘n koffie-verslawing, ‘n sosiaal aanvaarbare afwyking. Om die waarheid te sê, in sekere kringe kan mense selfs opsien na jou as jy ‘n perfeksionis is – iemand wat alles deeglik en presies doen.
Liewe Groen, Sagmoedige Neelsie

Ek het ‘n vriend Nelus wat die dierbaarheid vanself is. Sommiges noem hom Sagmoedige Neelsie. Hy laat my nogal dink aan die Sagmoedige Reus want hy is lank en groot en slim. Ek het hom nog nooit kwaad gesien nie, al het sy vrou dalk ‘n ander verhaal.
Are you bullied by fear?

We are capable of great cruelty and great compassion, of forgiveness or vengeful anger, of quiet confidence or paralising fear. Fear and anger are bullies and like most bullies, they will shove you around until you draw the line and stand up to them.
Is anger your go-to-emotion?

Scientists have proven that people would choose discomfort before the unknown. Even if your comfort zone is no longer comfortable, you would choose to stay there, rather than opting for a potentially better but unsure outcome.