Dankbaarheid is die sleutel tot ‘n gelukkige lewe

‘n Terugblik op April 2025 – Hoe goed gaan dit met jou? Hoe geseënd was jou Paastyd? Is jy, soos ek, opgewonde om in die komende weke spesiaal op die Heilige Gees in jou lewe te fokus? Gaan jy die koue trotseer en Pinkstergeleenthede bywoon?